Cary Grant

Cary Grant
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Grant in 1949.

Geboortenaam Archibald Alexander Leach
Geboorte (1904-01-18)18 Januarie 1904
Sterfte 29 November 1986 (op 82)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1922–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cary Grant (gebore as Archibald Alexander Leach; 18 Januarie 1904 – 29 November 1986) was ’n Britse akteur wat in 1942 ’n Amerikaanse burger geword het. Hy was bekend vir sy Transatlantiese aksent, sjarme en aantreklike voorkoms, en word beskou as een van die grootste sterre van klassieke Hollywood. Die Amerikaanse Rolprentinstituut het hom in 1999 aangewys as die tweede grootste manlike ster van die goue era van Hollywood, naas Humphrey Bogart. Grant was bekend vir sy komedie- en dramarolle.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search